Yvonne Mitchell

Yvonne Mitchell
Geboorte (1915-07-07)7 Julie 1915
Sterfte 24 Maart 1979 (op 63)
Nasionaliteit Engels
Kinders Cordelia Monsey
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Yvonne Mitchell (7 Julie 1915 – 24 Maart 1979) was 'n Engelse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Divided Heart (1954), Woman in a Dressing Gown (1957), en Sapphire (1959), en in die televisiereeks Armchair Theatre (1956).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search